Modulekode | EOT 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module bied ’n inleiding tot die ontwikkeling van akademiese geletterdheid, met inagneming van verskillende leerstyle en -strategieë. Aanvanklik word die kenmerke van akademiese taal oorsigtelik behandel, en daar word spesifiek op luister- en praatvaardigheid gekonsentreer. Daar word verder op die insameling en verwerking van inligting vir akademiese opdragte gefokus. Klem word ook op die uitbreiding van akademiese woordeskat gelê. Daar word op elementêre vlak met akademiese skryfwerk begin. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Fakulteit Teologie Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Eenheid vir Akademiese Gelett |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App